G
N
I
D
A
O
L

Wie is ons?

Maxishare CC is deur John en Cheryl Christie in 1987 gestig.
Dit is geleë in Marantha Besigheids Park, Middle Muirlaan, Anderbolt, Boksburg.
Ons visie vir Maxishare is om Suid Afrika se mees betroubare en gewildste verskaffer van omheinings materiale te wees.
Ons is toegewy om ons kliënte te verskaf met uitstekende waarde vir geld.
Ons neem trots daarin om doeltreffende en betroubare dienste te lewer.
Ons doel is om jou verwagtinge te oortref.

Ons verskaf produkte vir ... 

Landbou en Voëlboerdery
Troeteldiere en Hardware
Mynbou
Konstruksie
Ingenierswese
Sekuriteit en Omheinings

Kliek hieronder om meer produkte te sien