G
N
I
D
A
O
L

Kan ons u help?


Die volgende teks verwys na gereelde vrae en antwoorde wat ons op ‘n daaglikse basis ontvang.

Sal u verdere inligting benodig, kontak ons gerus op

salesmanager@mweb.co.za

of kontak ons op 087-351-4871/2/3 of 011-917-3528 of 011-917-3547.

VRAE OOR HOE OM PRODUKTE AAN TE KOOP

VAN MAXISHARE C.C.



Q:Het Maxishare enige ander takke oor Suid Afrika?

A:Ongelukkig is daar net een tak. Ons fisiese adres is Afdelings 6-7 & 9-11, Maranatha Besigheidspark, Middle Muir Laan, Anderbolt Uitbreiding 111, Boksburg, Gauteng.

Q:Indien dit nie moontlik is om direk vanaf ons Boksburg tak af te koop nie, is daar ‘n alternatiewe opsie om produkte aan te koop?

 A:As u bereid is om posgeld of koerier kostes te betaal, kan ons produkte na enige area in Suid Afrika laat aflewer.  Koerier pryse is gewoonlik billik veral met aflewerings na verskeie groot/hoof stede in Suid  Afrika. Koerier kostes is vooraf betaalbaar. Kliente in ver-afgelee areas vind dit soms geodkoper om ‘n koerier te reel vanaf hul plaaslike gebied.  ‘n Ander alternatief sal wees om hul produkte by ‘n depot te laat aflewer in ‘n hoofstad naby gelee aan hul en dan die produk vanaf die depot kollekteer.  Weet asseblief dat ons geen verantwoordelikheid vat vir die vertraging van bestellings nie, weens onvoorsiene omstandighede soos ‘n staking of soortgelyke voorvalle.

Q:Wat is die verskillende opsies om te betaal?

A:

Q:Wat is die prosedures om te volg wanneer fondse in ons bankrekening by die bank inbetaal word?

A:

 Q:Moet ek ‘n volle rol koop of kan ek die lengte koop wat ek benodig?

 A:Meeste van ons rolle word per meter verkoop.  Bespreek asseblief u vereistes met ons verkoops manne.

 Q:Word al ons specimesh van swart maasdraad (d.w.s. ongegalvaniseerd maasdraad) gemaak?

 A:Ons verkoop ‘n beperkte reeks gegalvaniseerde specimesh en ‘n groter reeks gemaak van swart draad.  Bespreek asseblief u vereistes met ons verkoopsmanne.

Q:Kan produkte terug gebring word?

A:Asseblief neem in kennis, die rolle word nie vooraf oopgemaak om inspeksie te neem van die kwaliteit van elke rol nie.  Dit kan soms gebeur dat die kwaliteit van die rol nie 100% tot u verwagting is nie en ons is nie bewus daarvan voordat ons die rol aan u verkoop nie.  Dus vra ons asseblief dat u die volle rol moet oopmaak en bestudeer vir enige foute wat mag voorkom voordat u van die rol af sny.  Indien die rol beskadig is of die kwaliteit van die rol sleg is, kan u die volle rol terug bring of veruil vir ‘n nuwe rol.  In so geval moet u ons asseblief dadelik skakel.  Die volle onsgesnyde rol moet binne 30 dae vanaf aankoop terug gebring word saam met die oorspronklike faktuur.  Kontak ons asseblief voordat die rol terug gebring word.  Indien u presiesie maasdraad benodig, spesifiseer asseblief wanneer u die bestelling plaas.

Q:Is daar enige spesiale voorwaardes van toepassing indien u goedere by Maxishare aankoop?

A:Die eienaars, agente, asook werknemers aanvaar geen verantwoordlikheid of aanspreeklikheid vir die veilige vesting van enige voertuig of besitting daarin nie asook geen beserings of verlies aan enige persoon nie, mag dit as gevolg van die nalatigheid van die werknemers, botsing, vuur, diefstal, reen, hael of enige ander rede wees.  Alle voertuie word op die eie risiko van die bestuurder/eienaar op die perseel parker asook alle persone wat die perseel van MAXISHARE C.C. besoek, doen so op hul eie risiko.  Neem asseblief kennis dat die gebruik van gegalvaniseerde produkte vir mense, voëls of diere so gedoen word op die eie risiko van die aankoper.Kliënte mag geen store binne gaan nie.Volwassenes vat volle verantwoordelikheid vir die toesig en veiligheid van hul kinders en hul troeteldiere wat hul vergesel.Weet asseblief dat gegalvaniseerde produkte sink bevat en dat die produkte vir mense en diere gebruik word op die eie risiko van die kliënt.  Gegalvaniseerde produkte moet nie vir voëls of diere gebruik word wat daaraan kou nie.

Q:Wat is Maxishare se besigheids ure?

A:Ons besigheids ure is soos volg:
Maandag tot Donderdag: 07h00 – 17h00
Vrydag:07h30-15h15 
Saterdag: 08h00-11h00 
Gesluit op Sondae en publieke vakansiedae.
Jaarlikse sluiting:  Elke jaar sluit ons vir ‘n paar dae aan die einde van Desember en ons heropen in die tweede week in Januarie.  Die datums wissel van jaar tot jaar.  Ons voorsien u graag met datums van die huidige jaar.

Q:Wat is Maxishare se bank besonderhede?

A:ONS BANKBESONDERHEDE IS SOOS VOLG:

Bank: FNB BANK

Tak: EAST RAND MALL

Tak Kode: 253-442

Rekening Naam: Maxishare C.C

Rekening Nommer: 627 332 043 25

Tipe rekening: Tjek rekening

Deposito Verwysing = Ons faktuur nommer + u kliënt kode (bv. INZ99899 CHR008)

Q:Verskaf Maxishare B.T.W. fakture?

A:Ons verskaf B.T.W. facture aan geregistreerde B.T.W. verkopers.  Faks vir ons asseblief ‘n afskrif van u geregistreerde B.T.W. sertifikaat.

Q:Wat is die verskil tussen sweiswerk wat gegalvaniseer word voor sweiswerk en sweiswerk wat na sweiswerk gegalvaniseer word?

A: 

Sweiswerk wat gegalvaniseer word voor sweiswerk word vervaardig van draad wat eers gegalvaniseer word. Dan word die gegalvaniseerde draad saamgesweis om die gaas te vorm. Weldmesh wat gegalvaniseer word nadat die sweiswerk vervaardig is van swart draad wat saamgesweis word om die gaas te vorm. Nadat die sweiswerk voltooi is, word die gaas gegalvaniseerd. In hierdie tipe gaas word die sweisplekke ook deur galvanisering bedek, wat die produk ekstra beskerming bied teen roes
 

Q: Watter weldmesh-produkte is die geskikste en mees koste-effektiewe vir algemene heinings?

A: Vir algemene heinings koop die meeste van ons kliënte skarnierende gesamentlike heining of ons sweismasjienprodukte (kodes BO of BSY). Sommige kliënte verkies om ons diamantmaas te gebruik.

Q: Hoe lank duur dit voordat sweismasjien begin roes?
 

A: Dit is 'n baie moeilike vraag om te antwoord, want dit sal afhang van verskeie faktore. bv Weldmesh wat buite gebruik word, sal vinniger roes as sweismasjien wat binnenshuis gebruik word. Sweismasjien roes vinniger as dit aan die kus of in 'n hoë reënvalgebied is; Sweismasjien wat blootgestel word aan hoë suurheid (bv. Lugbesoedeling) sal vinniger roes as sweismasjien wat nie aan suurheid blootgestel word nie; Sweiswerk wat gegalvaniseer word na sweiswerk neem langer as roes as sweiswerk wat gegalvaniseer word voor sweiswerk. As die toestande gunstig is, moet dit 'n paar jaar duur voordat roes begin.
 

Q: Kan gegalvaniseerde lasmasjien geverf word?

A: Ja. Baie van ons kliënte verkies om die lasmasjien onmiddellik te verf, aangesien dit addisionele beskerming teen roes bied. As die sweismasjien vir mense of vee gebruik word, is dit noodsaaklik om 'n nie-giftige, loodvrye verf vir beide die onderlaag en die topjas te gebruik. Let egter daarop dat gegalvaniseerde produkte sink bevat en hierdie produkte word heeltemal op die kliënt se risiko gebruik vir mense, voëls, reptiele, insekte of diere. Gegalvaniseerde produkte moet nie gebruik word vir mense, voëls, reptiele, insekte of diere wat op die sweismasjien kan byt of kou nie.

Q: Kan jy my adviseer oor die mees geskikte sweismasjien om vir die voëls wat ek van plan is om in my voëlhok te plaas, te kies
 

A: Hierdie inligting is gebaseer op voorstelle van ons kliënte. Dit is dus belangrik dat u die inligting met ervare telers van die voëls wat u beoog om te hou, nagaan. Let daarop dat gegalvaniseerde produkte sink bevat en hierdie produkte word heeltemal op die kliënt se risiko gebruik vir mense, voëls, reptiele, insekte of diere. Gegalvaniseerde produkte moet nie gebruik word vir mense, voëls, reptiele, insekte of diere wat op die sweismasjien kan byt of kou nie.
 

Q: Wat is die beste manier om lasmasjien aan 'n raam wat van vierkantige of ronde metaalbuis gemaak is, aan te heg
 

A: Die beste manier is om die sweispaneel teen die buis te plaas, sit dan 'n metaalwasser teen die sweismasjien en plaas 'n Pozidrive-skroef in om die sweismasjien in plek te hou. Alternatiewelik kan popnitte of binddraad gebruik word. (Gebruik bindende draad is egter tydrowend)